|
Hannes Barnard is 'n multigenre skrywer van Afrikaanse- en Engelse fiksie. In 2019 debuteer hy met die historiese grootwordroman, Halley se komeet, wat hy later ook in Engels vertaal en wat in 2022 wêreldwyd as Halley's Comet vrygestel is. In 2020 volg Wolk, 'n apokaliptiese jeugverhaal. Dit word benoem vir die 2021 kykNET-Rapportprys. Roet, die tweede boek in die Wolk-reeks, verskyn in 2021. Dit word in 2022 ook benoem vir die kykNET-Rapportprys. In 2024 verskyn Vuur die laaste boek in dié trilogie.
Grap gat is Hannes se eerste boek jongtienerboek.
Hannes Barnard is a multigenre writer of Afrikaans and English fiction. In 2019, he debuted with the historical coming-of-age novel, Halley se komeet, which he later also translated into English and was released worldwide as Halley's Comet in 2022. In 2020, Wolk, an apocalyptic YA book, followed. It was nominated for the 2021 kykNET-Rapport prize. Roet, the second book in the Wolk series, was published in 2021. It was also nominated for the kykNET-Rapport prize in 2022. In 2024, Vuur, the last book in this trilogy, was released.
Grap gat is Hannes's first book for tweens
|