Toe Cérie Château Monet erf, besluit sy om daar te bly. Hier is sy geliefd en is haar geheim veilig. Arthur Arenberg, 'n welgestelde hertog en Cérie se lojale jeugvriend, is bereid om met Cérie trou te om haar teen haar pa te beskerm. Warrick is op sy gelukkigste op sy ouers se wildsplaas in Suid-Afrika.