Anthony Feinstein was ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid met net weke se opleiding, en moes soldate en hul famillies behandel vir verskeie soorte psigose. Sy openhartige verhaal sal enige leser ruk.